Celebrating a Mass to end Human Trafficking

Oudtshoorn, 20 April 2010

Stop Human TraffickingA Few weeks before the 2010 Football World Cup, the Catholic Bishops and Priests of Southern Africa will celebrate a special Holy Mass as “a counter-witness to the scourge of human trafficking”.  This event will take place on Saturday, 8 May, 10 am at the Christian Brothers’ College (Pretoria East), and will be presided over by Cardinal Wilfrid Napier, Archbishop of Durban. All who can, and especially from the Gauteng region, are invited to join in this celebration “so that together we pray for an end to this scourge and for the protection of our children during the World Cup”.

 
Eerste Heilige Kommunie te St. Niklaas van Flüe parogie

Oudtshoorn, 11 April 2010

Op Goddellike Barhmartigheid Sondag het 19 kinders van St. Niklaas van Flüe parogie, Bridgton, en Koningin van Vrede parogie, Bongolethu, hul Eerste Heilige Kommunie ontvang.

Eerste Heilige Kommunie Groep 2010

 
Die Paaswaak en die Sakrament van die Vormsel

Oudtshoorn, 05 April 2010

Tydens die afgelope Paaswaak het biskop Edward R. Adams 40 jeug en volwasse vormlinge van St. Niklaas van Flüe parogie, Bridgton, in die St. Salvator Katedraal in Oudtshoorn gevorm.

Die vormlinge van St. Niklaas Parogie, Oudtshoorn

 
Goeie Vrydag | Jeug Kruisweg

Oudtshoorn, 02 April 2010

Jeug KruiswegDit het nou al ‘n jaarlikse gebruik geword dat die Jeuggroep van St. Niklaas in Bridgton, Oudtshoorn, jaarliks op Goeie Vrydag die Kruisweg uitbeeld op die gronde van die Oratorium en die Scrosoppi Sorgsentrum.

Vr. Dennis Ongansie C.O., en Sr. Adelaide Amegah SdP, was aan die stuur van vanjaar se Kruisweg wat op ontroerende wyse deur die jongmense uitgebeeld is.

 
<< Start < Prev 71 72 73 74 75 76 77 78 Next > End >>

Page 75 of 78
Joomla extensions by Siteground Hosting