Biskop Adams bied sy bedanking aan

Biskop Edward R. AdamsOudtshoorn, 26 Januarie 2010

In ooreenstemming met die Universele Kerkwet het Biskop Adams met sy 75ste verjaarsdag, sy bedanking as Biskop van Oudtshoorn aan die Heilige Vader, Pous Benedictus XVI, aangebied. Sy bedanking is nunc pro tunc (nou vir later) aanvaar wat beteken dat Biskop in sy pos sal aanbly totdat 'n geskikte plaasvervanger gevind word. Die proses om die opvolger van die biskop te identifiseer het ondertussen begin en kan enkele maande lank duur.

 
<< Start < Prev 71 72 73 74 75 76 77 78 Next > End >>

Page 78 of 78
Joomla extensions by Siteground Hosting