Biskop-emeritus Edward Robert Adams

Diocese of Oudtshoorn Bisdom Oudtshoorn
Patron: The Immaculate Heart of Mary Patroon: Die Onbevlekte Hart van Maria
Suffragan Diocese of the Province of Cape Town – Republic of South Africa Suffragane Bisdom van die Provinsie Kaapstad – Republiek van Suid-Afrika

Hoogeerwaaarde Edward Robert Adams D.D. Biskop-emeritus van Oudtshoorn.
Gebore op 24 Mei 1934.
Seminarie studies voltooi te Urbanianum Kollege "de Propaganda Fide", Rome.
Priester gewy op 06 Januarie 1966.
As Biskop van Oudtshoorn gekonsekreer op 16 Julie 1983. Ooreenkomstig die bepalinge van kanon 404§ 1 van die Universele Kerkwet het die Heilige Vader, Pous Benedictus XVI op Vrydag 28 Mei 2010, Biskop Adams se bedanking as herder van die Bisdom Oudtshoorn aanvaar. Bishop Adams het die kerkwetlike aftree ouderdom van 75 jaar bereik.
Bisdomlike Stamboom / Apostoliese Opvolging Biskop-emeritus Edward Robert Adams se Wapenskild

|